
SAP History / Geskiedenis
Trou tot die dood toe : Regse weerstand tydens Tweede Wereldoorlog
Sedert sy totstandkoming het die Suid-Afrikaanse Polisie, wat onlosmaaklik deel van die gemeenskap is, dikwels vasgevang geraak in politieke tweespalt. Deur die geskiedenis heen het die Polisie egter nog altyd wet en orde gehandhaaf, al het