
"Veterane Tree Aan!" - Pretoria FM
Programrooster: “Veterane Tree Aan”
Nongqai Vol 17 No 9 – (4) Programrooster: “Veterane Tree Aan”
2 articles match your filters

Nongqai Vol 17 No 9 – (4) Programrooster: “Veterane Tree Aan”

As sameroeper van die program “Veterane Tree Aan” het ek ’n oud kollega van die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad, en een van die oorspronklike stigters van Spesmagte, genl.-maj. Dan Lamprecht, genooi om aan ’n episode deel te neem. Ons doen twee episodes namekaar. Ek het ook ’n voormalige bevelvoerder van die elite SA Spoorwegpolisie se Spesiale Taakmag, en senior lid van Nasionale Intelligensie, mnr. Johan Lotriet, genooi - HB Heymans