NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Suicide by self-inflicted wound: Bread knife used

Suicide by self-inflicted wound: Bread knife used

Hennie Heymans
November 17, 20251 minuut om te lees

SELFMOORD

Barry Taylor (Thailand)

Ek moet sê ek weet darem nie hoe ‘n mens jouself kan doodsteek nie?

Ek het so ‘n selfmoord van ‘n Tsjeg ondersoek  wie homself met ‘n broodmes doodgesteek het  in Springbok-woonstelle in Park-straat op 6 Februarie 1970 op ‘n Vrydagaand.

Dit was een van die grilligste selfmoord, of dooie mens, wat ek in my lewe gesien het.

‘n Vroue-dokter wat langs hom gewoon het, het die mes uitgetrek en jy weet hoe lank is ‘n broodmes is en dan nog met saagtande.

Daar het ek gesien hoe poliesmanne vaal word, ek self het ook nie die spektakel waardeer nie.

Die ou was oortuig dat die Tsjeggiese- veiligheidspolisie hom kom arresteer en het sulke woorde in sy kop gehoor.

Hy het net die oggend met ‘n Afrikaanse meisie  in die landdroshof in Pretoria getrou

Hy het die mes skuins van onder sy ribbekas tot in sy hart gedruk.

Barry

A black rectangular object with a black stripe AI-generated content may be incorrect.

Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.