NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
A black rectangular object with a black stripe AI-generated content may be incorrect.

South Africa: First Farm Murder?

Hennie Heymans
July 10, 20251 minuut om te lees

FIRST FARM MURDER?

1689: EERSTE PLAASMOORD IN SUID-AFRIKA?

Johan K

Charles Marais my sewende groot-groot-vader, is gebore in 1638 op Le Plessis Mornay Ile de France.

Hulle vlug in 1685 uit Frankryk. In Desember 1687 vertrek hulle met die Voorschoten uit Goerree, Zeeland na die Kaap de Goeie Hoop. (Meer inligting oor die seilskip, Voorschoten, en sy passasiers kan hier gekry word: https://www.lerouxstamboom.com/voorschoten

Dit was die eerste skip na Kaapstad met Hugenoot vlugtelinge. Hulle kom op 13 April 1688 in Saldanha aan. Hy kry 60 morg in Franschhoek en sy plaas is Plessis les Marle.

Hy is op 3 April 1689 vermoor deur Dikkop. Dit is heel moontlik die eerste moord op ‘n plaas in ons geskiedenis.

Dikkop is ter dood veroordeel en aan sy stam gelos om die straf uit te deel. Die plaas is vandag as Plasir de Merle bekend.


Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.