
AFSTERWE VAN GENL JAN DE WAAL OP 2026-08-09
Foto: Johan Ferreira
AFSTERWE VAN GENL JAN DE WAAL OP 2026-08-09
Kapt Ida Steyn

Generaal Jan de Waal
Generaal Klein-Jan de Waal sal nooit vergeet word nie.
Ons as oud-Polisiemanne en -vroue wat die pad saam met hom gestap het sal hom onthou as ‘n streng, dog menslike persoon.
Genl De Waal was ‘n polisieman wat omgesien het na elke lid se belange.
Hy was 'n ware gentleman met 'n groot hart, onwrikbare integriteit en diep liefde vir sy land en mense.
Hy het met geloof, toewyding en moed die pad saam met ons gestap en 'n blywende nalatenskap gelaat. Sy gesegde was " treë op of treë af"
Ons groet hom met dankbaarheid en vertrou hom toe aan ons Hemelse Vader.
Ida Steyn
FOTOALBUM






Skryf aan ons oor hierdie artikel
Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.
Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.





