NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
André van Ellinckhuyzen

André van Ellinckhuyzen

Hennie Heymans
August 11, 2026Augustus 2026 uitgaweVol. 17 No. 81 minuut om te lees

Nongqai Vol 17 No 8 - André van Ellinckhuyzen

TV-PROGRAM: NIEUWE REPUBLIEK MUSEUM IN VRYHEID, KZN

My naam is André van Ellinckhuyzen. Ek is ñ steeds dienende lid van die Suid Afrikaanse Polisie met byna 41 jaar diens. Ek sal "veteraan status" bereik wanneer ek aanstaande jaar met pensioen uittree.

Ek was bevoorreg om reeds drie boeke te kon skryf en publiseer. My heel grootste voorreg is om reeds vir meer as TWEE jaar betrokke te wees by die restourasie en bestuur van die Nieuwe Republiek Museum in Vryheid, KZN.

Onlangs was ek verrassend deur Pieter Koen en ñ span van die TV vermaaklikheidsprogram, Kwêla, besoek waartydens hulle met my onderhoude gevoer het oor my boeke en dan my betrokkenheid by die museum. Bo dit alles is en bly God die bevelvoerder van al my paaie.

Hier is die skakel na die TV-program: https://youtu.be/SNpzsOfIhKE


Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.