NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Video van NGK Queenswood se Polisie-Sondag 15Nov26

Video van NGK Queenswood se Polisie-Sondag 15Nov26

Gebedsdag vir ons Beskermingsdienste - 10min video

Dr Willem Steenkamp
November 20, 2026November 2026 uitgaweVol. 17 No. 111 minuut om te lees

Die NG Gemeente Queenswood het op 15 November 2026 "Polisie-Sondag" gehou, met voorbidding vir ons Beskermngsdienste. Brig Hennie Heymans het voorgegaan.

Die kort motiveringsrede en gebed deur Hennie (minder as 10 minute) is op video vasgelê en gelaai op ons Nongqai YouTube-kanaal, waar u gerus daarna kan kyk deur op die skakel hieronder te kliek:

https://youtu.be/Vs6ZJBa1OPs?si=rQAS3PiC99t_DnNn

Onthou ook dat ons kanaal reeds 'n aansienlike aantal video's dra, onder andere van die ou Springbokradio "Squad Cars" episodes, musiek deur die SAP Boere-orkes en die Kollege-koor, sowel as oor aktualitiete op die nasionale en internasionale veiligheidsterrein - besoek dus gerus ons TouTube-kanaal, en word 'n intekenaar. Hieronder is die Nongqai-kanaal se skakel en die QR-kode:

NONGQAI channel TRAILER

QR-kode vir oopmaak van die Nongqai YouTube Kanaal
QR-kode vir oopmaak van die Nongqai YouTube Kanaal

(Hierdie Squad Cars episode se kyk-skakel is: https://youtu.be/C5AfSjhAOVw?si=iryELd2hyi2wb2N6

Toegang direk vanaf hierdie Nongqai Webjoernaal

U kan ook toegang kry tot ons YouTube video's direk vanaf hierdie einste Nongqai Webjoernaal, deur bloot te kliek op die "video's" skakel in die spyskaart-balkie bo-aan die landingsbladsy - soos aangedui met die rooi pyl op die skermgreep hieronder. Sit terug, geniet, en hou dop vir nuwes (wat ons al meer gereeld beoog om op te laai...).


Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.