

NUWE VERSAMELSTUK OOR 'DIE BURO' (BSV) NOU BESKIKBAAR
Nongqai se redakteur vir intelligensie-wese, die bekende skrywer en historikus Henning van Aswegen, het pas die definitiewe geskiedenis van die Buro vir Staatsveiligheid bekend gestel. Die boek is 'n moet-hê versamelstuk.

Bestellings: DIE BURO kan direk by Imprimatur Uitgewers in Pretoria bestel word: via e-pos van Mandy@Imprimatur.co.za. (Met besteller-besonderhede soos kontakpersoon, afleweringsadres en telefoonnommer).

Deel hierdie artikel:
Skryf aan ons oor hierdie artikel
Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.
Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.





