NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE

In Search of a Video: Freedom of Nylstroom

Hennie Heymans
April 12, 20251 minute to read

VIDEO: SA POLISIE: DIE VRYHEID VAN NYLSTROOM

Lt. Kol J. J. Du Pont

Abstract

Searching for a video of the SA Police receiving the freedom of Nylstroom.

Keywords

Lt-Col JJ du Pont

Video: SA Police receiving the Freedom of Nylstroom

Geagte Brigadier Heymans

Ek verwys graag na die telefoniese gesprek van 3 April 2025.

Ek verneem of u dalk kan help:

Gedurende 1987 (of 1988) het die Kommissaris van Polisie die Vryheid van Nylstroom ontvang. Ek self het op daardie dag daar diens gelewer en het 'n video opname van die seremonie / geleentheid ontvang. Die video band het ongelukkig weggeraak.

Ek verneem dus nou graag of enigiemand nog die video besit, of toegang het daartoe.

My kontak no. is 0823390698.

Groete

Lt. Kol J. J. Du Pont


Share this article:

Write to us about this article

Do you remember this, or know more? Your comment appears here once an editor has read it.

The editors may print your comment, with your name, in the monthly edition.