NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Handwritten note of thanks to Nongqai editor in chief for preserving SA Police history

Bekende akademikus swaai Brig Heymans en Nongqai lof toe

Prof. Charles van Onselen, historikus, stel dit dat Nongqai se stigter hoofredakteur meer gedoen het as enigiemand anders om die geskiedenis van die SA Polisie te bewaar

Dr Willem Steenkamp
November 14, 2026November 2026 uitgaweVol. 17 No. 111 minuut om te lees

Handwritten note of thanks to Nongqai editor in chief for preserving SA Police history
Handwritten note of thanks to Nongqai editor in chief for preserving SA Police history

Die bekende historikus Prof Charles van Onselen is in die proses om 'n boek oor die SA Polisie (1938 tot 1978) te publiseer. Hy het 'n voor-kopie daarvan gestuur aan Nongqai se hoofredakteur, Brig Hennie Heymans, met 'n veelseggende nota van dank vir die hulp aan hom verleen gedurende die navors van sy manuskrip. Daarin verklaar hy dat "geen instansie of mens meer gedoen het om die SA Polisie se geskiedenis te bewaar" as Brig Heymans nie.

Die teks van die nota lees:

To Hennie Heymans No institution or man has done more than you to preserve the history of the South African Police. All historians are indebted to you. I am. With thanks for your generous assistance

Charles van Onselen

Nov 2026


Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.