NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
1961 Nuwe Polisie-offisiere het baie beroemdes

1961 Nuwe Polisie-offisiere het baie beroemdes

October 24, 20231 minuut om te lees

ABSTRACT: The 1961 crop of newly minted SA Police lieutenants included a substantial number who would go on to occupy senior positions in the Force.

KEYWORDS: SA Police lieutenants 1961

word-image-2328-2
word-image-2328-2

Die 1961 SAP-offisierskursus het 'n aansienlike getal luitenante opgelewer wat sou vorder tot senior poste in die Mag. Daar was byvoorbeeld 'n aantal offisiere wat in die Veiligheidstak gedien het; onder meer:  AH Brand, MJ Meyer, TJ Swanepoel ("Die Rooi Rus"), JNW Swart(?), JH Jordaan, JL Vermaak, PJ Greybe, GH Rothman, AW Erxleben, NJ van Zyl, DK Genis, MJ "Jackson" van Zyl, DAL van Lille en DJD Jacobs.   

 Ander bekendes wat ook toe as luitenant aangestel is, is: AP Minnie (Maleoskop), HA Mouton (Maleoskop), F Reynecke (Kwartiermeester), DJ Crafford, JB Stevens, HJP van Zyl (Springbok)

word-image-2259-17
word-image-2259-17

Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.